Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Hermanus

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus

Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie. "

Onrus, Hermanus

Disa

"Ons kuier graag op Onrus, geniet die rustigheid, en kyk graag na die walvisse in die omgewing. Tog lekker naby aan Hermanus met groter winkels en restaurante. Onrus se winkelsentrum meer as voldoende vir die noodsaaklikste."

Hermanus

Home Grown

"Pragtige skoon dorp met uitstekende geriewe, restourante en wynplase. "

Sand Bay, Hermanus

Nommerpas

"Strand gebied nie baie groot nie, maar ons was buite seisoen daar en dit was heerlik. Genoeg verskeidenheid winkels naby wat alles aanhou. As jy 'n rustiger omgewing as Hermanus soek, is dit die plek om te wees."

Sandbaai , Hermanus

Ocean Song Self Catering

"Geniet altyd plekke naby die see en waar jy kan gaan stap. Amazing plek om te gaan vakansie hou."

Onrus, Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "

Hermanus

Four Pines Lodge

"Aantreklike toeristedorp."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."

Hermanus

78on5th in Hermanus

"Lovely place. Peaceful and beautiful."

Hermanus

Lavender Manor Guest Lodge

"Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!"

Hermanus

Bijou Hermanus

"Nie vreeslik baie te doen vir kinders as dt reën en koud is nie."

Hermanus

Four Pines Lodge

"Baie interresante dorpie. Kunsbeelde by uitkykpunt sowaar uniek."

Hermanus

Mile's End

"Baie mooier as Gauteng waarvandaan ons kom."

Hermanus

Baleia de Hermanus

"Pragtige deel van ons mooie Suid-Afrika."

Vermont, Hermanus

Cyara Cottage

"Het nie geweet dit is +-7km van Hermanus af nie."

Onrus, Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Ons kom al dekades na Onrus en dit sal altyd ons gunsteling bly!"

Hermanus

Harbour House Hotel

"Ons is vir baie jare vertroud met Hermanus, dit het lekker koffiewinkels en eetplekke en gedurende wintermaande is dit heerlik stil. "

Hermanus

Villa Blu

"Beware the seagulls! :)"

Hermanus

Hermanus Beach Club Holiday Apartment

"Hermanus is definitely a nice quiet place, to get away from the city life. We really enjoyed our stay and came back home refreshed for the new week ahead. "

Onrus, Hermanus

Disa

"Heerlike area, veilig en maklik toeganklik na omliggende omgewing soos Hermanus."

Hermanus

Von Abercron Residence

"Baie mooi area. By die Deli en ook Col'cacchio Restaurante besoek en kos was HEERLIK!"

Onrus, Hermanus

Eendag Holiday Home

"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."

Sandbaai , Hermanus

Ocean Song Self Catering

"Dit is gerieflik naby Hermanus geleë en baie toeganklik."

Hermanus

Four Pines Lodge

"Very quiet town at night."

Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Pragtige bestemming, lekker rustige atmosfeer."

Hermanus

Brown Jug Accommodation

"Ideale vakansiebestemming, uitstekende restaurante en baie mooi seefront."

Hermanus

-Hermanus Beach Club House 9

"Hermanus het baie oulike winkeltjies en heerlike eetplekke. Ons het ook die stil oop strande baie geniet!"

Hermanus

Kenjockity

"Baie aangenaam. Baie om te doen."

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers