Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
"Beurtkrag maak dit onmoontlik vir besighede om te bestaan. Margate dorp self het sleg vervalle geraak, restuarante toe asook winkels leeg."
"My eerlike opinie - Margate gaan oor die algemeen bietjie agteruit in vergelyking met 'n paar jaar gelede, maar Ramsgate/Uvongo ens. is tops!"
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."
"Uvongo is vir my beter geleë, maar die verblyf is meer beperk as in Manaba en ook duurder."
"Ek was nog altyd mal oor Margate. Dis maar my happy place. So, ek persoonlik sal natuurlik elke jaar Margate toe wil gaan."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Banana Beach Holiday Resort"Port Shepstone is goed geleë. Bied rustige omgewing, maar na genoeg aan Margate, as meer soek om te doen."
"Baie oulike vakansiedorp, paaie is bietjie sleg en vol potholes, maar anders baie oulik."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate"Daar is baie om te doen en baie lekker eetplekke."
"Lieflike plek met baie vriendelike mense wat gereeld raad gegee het oor die visvangplekke."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Banana Beach Holiday Resort"Ons hou oor die algemeen van Port Shepstone."