Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Hogsback

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hogsback

Rated 4.6 out of 5 based on 192 reviews.

Hogsback

Hogsback Inn

"Veral vir die natuurliefhebbers wat hou van stap en wandelroetes doen!"

Hogsback

Trewennan Main House

"Dis soos 'n klein sprokies plek vol interessante mense en areas!"

Hogsback

Nibelheim Self-catering Cottage

"Ons hartsplek! Dis 'n groot draai om daar te kom, maar dis al die derde keer dat ons teruggaan. Ongelooflik!"

Hogsback

Hogsback Inn

"Hoofstraat in slegte toestand. "

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Wonderlike plek om ons pragtige natuurskoon te geniet."

Hogsback

Misty Oaks Selfsorg Eenheid

"Interessante dorpie om te verken. Mooi natuur. Jammer vir die verskriklike slegte strate, want dit is so 'n mooi toeristebestemming."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Die een ster word net verloor omdat die pad verskriklik sleg is. Baie diep gate en daar word niks aan gedoen nie. Baie om te sien en te doen, maar die huurkarretjie het dit gemaak, al het dit soms gevoel ons skud ons longe los. "

Hogsback

Trewennan Main House

"Pragtige boomryke omgewing met baie watervalle."

Hogsback

Athanor-Hogsback

"Pragtige dorpie in reënwoud met lekker eetplekkies en paradys vir stappers met staproetes vir almal. "

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Pragtige omgewing. 'n Moet vir elke reisiger."

Hogsback

Hogrock Falls

"Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar."

Hogsback

Nibelheim Self-catering Cottage

"Wonderlike omgewing, maar paaie en infrastruktuur laat veel te wense oor. Sommige staproetes onveilig weens ontbrekende roete aanwysings en gebrekkige instandhouding. Tog wel die moeite werd."

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Vergeleken met andere oorden in Suid Afrika lijkt de algemene infrastructuur van iets mindere kwaliteit, soos paaie, bewgwijzering wandeltracks enz."

Hogsback

Trewennan Main House

"Sielsverrykend."

Hogsback

Athanor-Hogsback

"Jy mag dit nie mis nie!"

Hogsback

Hogrock Falls

"Twee dae is definitief te kort - bly 'n week!"

Hogsback

Hogrock Falls

"Asemrowende natuurskoon!"

Hogsback

Hogsback Inn

"Mooi omgewing, maar as dit reën of bewolk is, is daar min dinge om te doen."

Hogsback

Trewennan Main House

"Excellent for hiking and cycling and enjoying nature. Unexpectedly cool in summer."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Hogsback is 'n sprokiemooi klein dorpie in die Amathole berge, een van die mooiste plekke om te gaan stap of bergfietsry."

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Phone Graham Russell to go on a 3-hour birding trail to find parrots or narina trogon amongst others."

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Heaven on earth. Loved the trails. Had an outstanding food experience at Nutwoods."

Hogsback

Athanor-Hogsback

"The Lighthouse maak die lekkerste hamburgers."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Die dorpie moet op almal se "bucket list" wees!"

Hogsback

Trewennan Main House

"Die hoofstraat is vol slaggate!"

Hogsback

Trewennan Main House

"Watervalle besoek is 'n MOET. Absoluut asemrowend!"

Hogsback

Maple Grove Cabin

"We will be back! Hogsback has so much to offer."

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Hogback is sprokiesmooi met vriendelike mense. Net jammer baie van die plekkies was toe a.g.v. 'n besige lang naweek. Uitstaande plekke. Lighthouse Ranch, Fairy Garden, Butterfly Bistro."

Hogsback

Bredon Self-catering Cottage

"Neem alle kos en genoeg kontant. "

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Hulle noem dit nie verniet 'the village' nie- die gemeenskap is baie vriendelik en daar is fantastiese restaurantjies en 'n heerlike atmosfeer. Asemrowende natuurskoon. Besoek die Arboretum, groot boom en die talle watervalle!"

Page
Page 6 - Showing 151 to 180

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers