Verified Reviews
Jacobs Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jacobs Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 566 reviews.
"Baie rustige dorpie. Ons het heerlik ontspan en kon gereeld langs die kus gaan stap. Baie sentraal tussen Saldanha en Vredenburg."
"Van die restaurante is baie duur, maar gelukkig is daar meer bekostigbare plekke in Vredenburg en Saldanha wat naby is."
"Alhoewel rustig en verleen die kanse om tyd te spandeer aan iets anders as die gejaag van die groter stede, kan die plek "klein" raak oor die min dienste wat gelewer word. Goeie restaurante is in naburige dorpe, aankope word liefs elders gedoen, geen brandstoflewering."