Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Jan Kempdorp

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jan Kempdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 15 reviews.

Jan Kempdorp

Skemerkelk Guesthouse

"Naby genoeg aan die pekanneutfabrieke asook die lusern- en olyfoliefabrieke."

Jan Kempdorp

Platteland Gastehuis

"A pretty part of the platteland as a passing-through venue - pleasantly surprised."

Jan Kempdorp

Eden Guest House

"Vriendelike mense."

Jan Kempdorp

Skemerkelk Guesthouse

"Jan Kempdorp is 'n mooi en skoon plek."

Jan Kempdorp

Eden Guest House

"Jan Kempdorp is 'n pragtige dorp. Ek was daar vir werk, maar ek en my man het reeds besluit om Desember 'n draai daar te gaan maak om die plek beter te leer ken."

Jan Kempdorp

Bostons Lodge

"Great 9 hole golf course ... well worth a visit for golfers."

Jan Kempdorp

O' Hanna's Guesthouse

"Kan hulle maar nie 'n poging aanwend om die dorp skoon te maak nie. Ai tog. "

Jan Kempdorp

The Nutshell Guesthouse

"Its a quiet, peaceful place and I can recommend it for my friends and family, but restaurants are very far."

Jan Kempdorp

Skemerkelk Guesthouse

"Sal enige tyd weer op Jan Kempdorp gaan kuier. Gasvryheid is uitstekend. Hou van die plantegroei."

Jan Kempdorp

Eden Guest House

"Ou stoomlokomotief op die ou Kaap/Transvaal-grens in Grensstraat was 'n wenner vir my 10-jarige. "

Jan Kempdorp

Eden Guest House

"Vriendelike mense - hulle paaie kort dringend aandag."

Jan Kempdorp

Eden Guest House

"Baie interessant, persele baie netjies."

Jan Kempdorp

Platteland Gastehuis

"Baie vriendelike en gemaklike plattelandse ervaring. Pragtige natuurskoon. "

Jan Kempdorp

O' Hanna's Guesthouse

"Ou dorpie word nie meer so goed onderhou nie."

Jan Kempdorp

Platteland Gastehuis

"Baie interessante dorp. Klein, maar mooi!"

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers