Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 430 lekke plekke om te bly
On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. ...
Oceanview @ Wilgers is 'n bekoorlike woonstel met 'n see-uitsig in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die woonstel is op die ...
The Jbaynian Gastehuis is 'n pragtige selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die huis is naby die strand en ...
Neptunes Terrace 44 is 'n woonstel in 'n sekuriteitskompleks wat net 1 blok vanaf Jeffreysbaai se hoofstrand geleë ...
Paradise @ 360 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 8 en bied 'n pragtige see-uitsig. Dis net 250 m vanaf die strand...
Houtboschbaai No 1 is 'n lieflike strandfronthouthuis vir 6 gaste in 'n natuurreservaat 5 km vanaf Jeffreysbaai. D...
Abaco bied gerieflike verblyf in Marina Martinique in Jeffreysbaai en dit het 'n lieflike uitsig oor die kanaal. ...
Villa Delfini bied slaapplek vir 4 volwassenes in 'n veilige kompleks op die strand in Jeffreysbaai. Dié selfsorg...
Remini is 'n tuinwoonstel in 'n doodloopstraat in die woonbuurt Wavecrest, Jeffreysbaai. Die eiendom grens aan die ...
The Sparrow's Nest is in Jeffreysbaai geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, br...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer