Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Fantastiese kuier plek. Lekker rustig as jy bietjie wil ontspan. Winkelsentrums ook nie te ver uitmekaar nie en vriendelike mense."
"Jeffreysbay's city center wasn't quite the holiday destination I would recommend, but the beaches make up for that!"
"Nog elke keer net goeie ervarings gehad. Rustige en vriendelik gemeenskap. Net die kondisie van paaie vererger, maar dit is so in elke area waarna mens reis."
"Lekker vakansiedorp en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker vakansieplek."
"Dis jammer dat die padnetwerk in Jeffreysbaai so ver agteruit gegaan het. Ek sal nie sommer weer terugkeer nie."
"Toegangsroete na Marina Martinigue hou risiko's in bv. mense wat oor die pad beweeg op enige oomblik sonder waarskuwing, sowel as moontlike gevare as die roete laataand gebruik word."