Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"For a first time visitor to Jeffreys bay I loved every second! regardless of the rainy weather, there was so much to do and see, I would gladly recommend it"
"Persoonlik verkies ek eerder verblyf in Marina Martinique as Jeffreysbaai self. Voel meer veilig in die Marina Martinique."
"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Claptons 18 Jeffreysbaai"Beautiful Marina close to the beach and excellent restaurants within walking distance."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
"Daar is nie veel te doen behalwe om die winkels te besoek en op die strand te loop nie. Ons het gegoogle om te sien of daar iets is wat ons kan doen in die 2 dae wat ons Jeffreysbaai besoek het, maar niks gekry nie. Ons is middeljarig en kan nie surf nie. Maar ons het nogtans ons verblyf geniet in Jeffreys."