Verified Reviews
Karas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karas
Rated 4.1 out of 5 based on 221 reviews.
"Ons is mal oor die dorpie. Dit bied soveel geskiedenis. Die winkels en eetplekke is nie baie nie so maak net seker van die tye wanneer hulle oop is want alles is nie elke dag oop nie."
"Om Kolmanskop te besoek was nog altyd een van die dinge op my wenslysie. Die plek het 'n ongelooflike geskiedenis en is dus 'n moet om te besoek wanneer jy in die omgewing was. Ek beveel ook die Portugese restaurant aan."
"Die inwoners was baie behulpsaam om ons na die regte gastehuis te verwys en die dorp was redelik skoon."
"Goeie restaurant of twee, asook interessante, botamiese en geologiese plekke digby. Goed geplaas na talle verbindingsroetes."
"Very interesting Spar that we visited, but not sure that anyone would go here as a tourist. Definitely a good place to stop en route somewhere!"
"Klein dorpie met baie om te verken. Vriendelike, behulpsame diens oral waar jy gaan."
"Moenie die besondere omgewing en geskiedkundige geboue en Diaz se 1488-kruis mis nie."
"Luderitz is 'n baie mooi dorp maar mens moet jouself meer tyd gun om alles te kan ervaar."
"Vir reisigers is Keetmanshoop nie liefde met die eerste oogopslag nie, maar as jy 'n bietjie tyd neem om in die stad in te duik, sal jy verras wees oor die interessante en mooi plekke wat jy kan vind."
"Grunau is dalk klein maar die vriendelikheid van sy mense en die netheid van hierdie klein dorpie was 'n aangename verrassing."
"Ons het ons Namibiese reis afgeskop met Lüderitz via Oranjemund grens. Die beste besluit ooit. "