Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kairos Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kairos Cottage is in die kusdorp Lüderitz geleë en dit bied gerieflike B&B-verblyf en 'n koffiewinkel wat albei lieflike see-uitsigte het.

Die verblyf bestaan uit 5 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het linne en badhanddoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt by Kairos Cottage word by die koffiewinkel bestel en in die ontbytkamer bedien. Die B&B het ook wasgoedgeriewe en braaigeriewe.

Besienswaardighede in Lüderitz sluit in: Kolmanskop Spookdorp, die oorspronklike Dias-kruis, Lüderitz Museum en Felsenkirche, 'n kerk op 'n heuwel met uitsigte oor die baai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tharina K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, gerieflik en netjies. Mooiste uitsig vanuit ons kamer.
Mrt 2025
Philip O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gemaklik. Baie lekker gebly en dit is amper of die see teen jou voete spoel al is jy in die kamer so naby as wat dit aan die see is.
Okt 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Suster se 60ste bygewoon. Ons het lekker gebly en 'n wonderlike uitsig oor die see gehad. Als wat jy nodig het, en die warm water is fantasties.
Sep 2024
Freddie L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly by Kairos Cottage. Sal beslis weer daar wil bly. Die ontvangs, die kamer, die uitsig, die ontbyt, alles was uitsonderlik. Ons sa...
Sien meer
Aug 2024
Cara O
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by Kairos Cottage. Dit is skoon en gerieflik met die heerlikste ontbyt!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend
Christoffel ...

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Kairos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWYxODRiLTY2ZTItNDgzNS04NDYyLTQ2Y2VjNzEwNTkxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Kreplin Street Shark Island 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.636553909124 15.15234396739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011