Geverifieerde Resensie

Karas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 179 resensies.

Keetmanshoop, Karas

La Rochelle Gastehuis

"Baie agteruit gegaan."

Keetmanshoop, Karas

Fest Self-catering Accommodation

"Ons het herinneringe uit ons kinderdae beleef en ons harte het daar agter gebly. Die mense is almal vriendelik en praat Afrikaans. Ons het nie geweet wat om te verwag tydens ons besoek aan die Departement Binnelandsesake in Keetmanshoop nie, maar was heerlik verras met die effektiewe en vriendelike diens deur Mnr. Steenkamp en sy span. "

Grunau, Karas

Grunau Country Hotel

"Ongelukkig is daar nie veel vir die toeris om te doen nie, maar is goed vir oornagverblyf."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Luderitz is very interesting both scenically and especially historically, eg Kolman`s Kop, Shark Island, etc. The dirt road network to Diaz Point and the the various bays was good. Generally speaking, a very good and interesting experience."

Lüderitz, Karas

Cormorant House

"Ons was gelukkig t.o.v. die weer wat meegebring het dat Luderitz sommer diep in ons harte gekruip het. Beslis een van Namibië se wonderlikste juwele."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Luderitz baie geniet. Gedeeltes gesien soos bv. Diaz punt wat ons nog nie voorheen gesien het nie. Verkies egter Walvisbaai en Swakopmund."

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"Beslis die moeite werd om te besoek, veral die uitstappie na Kolmanskop!"

Aus, Karas

Bahnhof Hotel Aus

"Met die wilde perde in die omgewing kan ek vir Aus aanbeveel!"

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Pragtige, skoon dorp met pragtige ou argitektoniese geboue en vriendelike mense. "

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Bied meer as wat 'n mens verwag."

Lüderitz, Karas

Obelix Guest House

"Ryk geskiedenis en besienswaardighede. Die toeriste potensiaal is egter onderontwikkeld. Die museum kort 'n nuwe gesig. Meer borde met die verduidelikking van die geskiedenis, sowel as beter toiletgeriewe word vereis. "

Lüderitz, Karas

Cormorant House

"Dit was my eerste maal in Luderitz en omgewing. 'n Plekkie met 'n bekoring. Ek is jammer ons het nie bietjie langer gebly nie."

Lüderitz, Karas

Obelix Guest House

"Baie besienswaardighede. Die wind kan in die oggend bietjie sterk wees, maar bedaar in die middae."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Lovely place with friendly people, but really odd eating establishments that close too early and sometimes just won't serve you if they're too busy."

Lüderitz, Karas

Villelodge Accommodation

"'n Moderne, koloniale Duitse dorpie in 'n maanlandskap is die beste manier om die plek te beskryf, maar daar is so baie om te doen en te sien. 'n Móét vir elke besoeker na Namibië!"

Karasburg, Karas

Karas Inn

"Karasburg is werklik net 'n een aand oorslaapplek."

Lüderitz, Karas

Villelodge Accommodation

"Die weer was uitstekend en sal graag weer wil gaan. "

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"Luderitz was 'n aangename verassing en word onderwaardeer as toerismebestemming."

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"Probeer om nie met sonsondergang in Mei-maand by Lüderitz aan te kom nie. Ons het dit gedoen en omdat ons die laaste paar kilometers dorp toe direk in die son in moes ry, was dit moeilik om op die pad te bly."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Histories interessant."

Lüderitz, Karas

Villelodge Accommodation

"Lelikste gesig van Namibië. Kolmanskop 'n moet."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Beperkte winkels en besienswaardighede."

Karasburg, Karas

Karas Inn

"Mense is behulpsaam en vriendelik - veral as jou GPS nie werk nie en jy verdwaal."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Fabelagtig, maar baie arm. Hoop meer toeriste vind 'n tuiste daar sodat dorpie meer kan ontwikkel! Daar is soveel om aan te bied!"

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Die plek is nou wel klein, maar die tye van sommige toeriste aantreklikhede kan so bietjie heel dag oop bly. Nie van 15:00 -17:00 nie."

Westdene, Karas

Quiver Inn Guesthouse

"Weet nie waar dit is nie!"

Keetmanshoop, Karas

Bird's Nest Guest House

"Tipiese plattelandse dorpie waar nie veel aangaan nie."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang