Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"Het dit as oornagakkommodasie gekies op pad Mosselbaai toe - sal beslis weer daar oorslaap as alternatief vir die N1-roete."
"Prins Albert sien ons weer - die kos, die karakter en die fietsry was uit die boonste rakke!"
"'n Suid-Vrystaatse kleinnood op die agterpad. Verlaat gerus die N1, vir wye, ongerepte landskap."
"Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef."
"Loxton appears to be a pretty town. There were quite a few accommodations offered."
"Vosburg is 'n baie klein Karoo-dorpie. As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."
"Prins Albert is sielskos! Lieflike Karoo-dorpie, wat jou laat asemhaal en net weer ontspan en uitrus. Wonderlike bestemming vir ieder en elk."