Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Piepklein, skoon en netjies. Bitterlik min mense wat daar woon, en het ons feitlik niemand in die strate gesien nie. Absoluut doodstil."
"Colesberg is a perfect overnight stop - I'm not sure whether it is a holiday destination perse but I honestly didn't spend enough time exploring to find out. I certainly is a place filled with great food and great places to stay."
"Mens sal ver moet soek om 'n meer skilderagtige dorpie op te spoor in ons mooie land!"
"Prins Albert is Suid Afrika se mooiste juweel. So eerlik en opreg, skoon en netjies, mense is hartlik. Hoop toerisme tel op vir al die kunstenaars en restauranteienaars wat so swaar trek! Vasbyt ons is mal oor Prins Albert!"
"Vriendelike mense, behalwe by die hotel waar die diens patetiese was, en personeel is nie beskikbaar nie. Sal nooit weer daarnatoe gaan nie."
"Just a word of warning, make any food purchases in bigger towns prior to reaching Pearston, as there are no suitable shops nearby to make any purchases of groceries. The nearest shops for decent groceries will be a 80 to 120 km detour. Other than that, there is not to much to do, as most of the farms cater for hunters, game viewing or bird watchers, and have peace and quiet in bucket loads."
"Die Pioneers Restaurant moet jy vir seker gaan besoek. Lekker boerekos."
"Nieu Bethesda is 'n baie klein dorpie met 'n GROOT hart. Die mense is vriendelik en ongelooflik gasvry. Oulike restaurantjies en snuffel winkeltjies en natuurlik die Uil Huis ook."
"Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke."
"By goeie plek om te besoek, geskiedenis, ou geboue en mooi kerk gebou."
"Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid."
"Ongelukkig het die reuk van brandende buitebande na die ANC-oproer lank in die lug bly hang."
"Ek het lank gelede daar skoolgegaan. Met heimwee weer die drade van toeka opgetel en beleef."
"At the moment it is more of a stopover destination, but the town is undergoing a revival."