Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Richmond is seker een van die beste plekke vir oorbly op pad Kaap toe - afstand gewys. 'n Paar goeie eetplekke, maar die geraas in die strate is nie lekker nie."
"'n Klein, karaktervolle dorpie in die Klein Karoo. As jy hou van stap en die Karoo-plantegroei, is Willowmore 'n ideale bestemming. Goed geleë vir oornagverblyf."
"Middelburg loop nie oor van aktiwiteite nie, maar is gerieflik geleë as 'n oornagplek vir reisigers tussen die Noordkus en die Weskus. Middelburg bly ons voorkeur stop."
"Die mooiste dorpie met vriendelike mense. Definitief 'n besoek werd."
"Het goeie reën gekry die afgelope 2 jaar en is nou baie mooi. Paaie is nie te sleg nie."
"The Karoo is beautiful if you want to get away from everything. However, it is ultra hot, and very isolated, with long stretches of untarred roads, and few conveniences such as One-stop gas stations, and takeout places for the traveller who needs to get a Wimpy coffee, or a KFC burger etc."
"Go and visit it. The restaurant Manna is a worthwhile visit and an unexpected treasure."
"Net sleg dat die meeste restaurante gedurende Desember reeds 19h00 toe is."
"Die dam was baie vol en ons was effens teleurgesteld dat dit nie oorgeloop het nie. Die dorpie is pragtig en ons het veilig gevoel om laatmiddag rond te stap."
"Colesberg is 'n redelike dorpie, maar mense is vriendelik, asook by die restaurante wat daar naby in die omgewing is. Voorwaar 'n lieflike tuiste vir langpad-reisigers."
"Manna Restaurant met sy stoep waar al die plaaslike inwoners mekaar ontmoet en iets onder die prop nuttig, is uitsonderlik en ons het lanklaas sulke kwaliteit skaapgeregte kon eet!"
"They have all the necessities. Not necessarily a lot of entertainment."