Verified Reviews
Khomas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Khomas
Rated 4.3 out of 5 based on 96 reviews.
"Skoon en netjies, vriendelike mense en goeie diens. Historiese geboue word goed bewaar en instand gehou en ons het heeltemal veilig gevoel. Die hoogtepunt van ons besoek was die Transport museum op Windhoek se stasie. Vriendelike personeel, goed uitgelê, baie meubels en ander items. Die beste Transport museum in Namibia en Suid Afrika. "
"Was verras met die skoonheid en inwoners baie vriendelik. Hulle ontsien geen moeite om te help en om gaste tuis te laat voel nie."