Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 2 - 102 lekke plekke om te bly
De Oude Sleeper Inn bied bekoorlike en gerieflike verblyf in 'n kompleks genaamd De Oude in Kimberley. Verblyf wor...
Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil ...
Sleep @ Solomon 8 beskik oor 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis wat apart van die hoofhuis is. Eenheid B is...
Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrum...
Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is...
Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Gr...
The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 3...
Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley. Hierd...
Midway Overnight Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Monument Heights, Kimberley, en is ideaal vir vakansiegan...
El Toro Self-Catering bestaan uit 2 knus woonstelle wat in El Toro Park, Kimberley, geleë is. Hierdie selfsorgwoons...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer