Verified Reviews
Kimberley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley
Rated 3.9 out of 5 based on 791 reviews.
"Die dorp is ongelukkig verwaarloos en paaie in 'n benarde toestand. Toeriste-aantreklikhede is ook nie meer op standaard nie."
"Kimberley is now boring, because a few years back that big whole place was full of life."
"Die Gat as bestemming is nog mooi opgepas (behalwe vir die tramrit buite die eiendom waar strate vuil is - hulle kan regtig vir daardie klein entjie wat die tram ry, die sypaadjies mooi maak en skoon hou). Die McGregor museum het sulke belangrike inligting en huisves belangrike fundamentale items van geskiedkundige waarde. Dis egter baie hartseer om te sien dat die huis en eiendom buite soveel herstelwerk nodig het. Kimberley-stad self word nie aanbeveel nie - slaggate en vullis aan die orde van die dag."
"Om net oor te slaap, is dit 'n oulike plek. Om langer vaknasie te hou gaan vervelig word. Daar is nie baie dinge vir tieners om te doen nie."
"Kimberley is clean but we could not buy food at the Pick n Pay due to loadshedding and the meat was off. Stopped at KFC that ran out of chicken!"
"Kimberley het soveel kosbare skatte en geskiedenis. Dis net baie jammer dat die dorp so vervalle geraak het."
"Baie, baie potholes en Oppenheimer-tuin 'n groot teleurstelling aangesien dit al vir jare nie meer in stand gehou word nie. Groot gat baie interresant en goed bestuur."
"The Big Hole was interesting, but we had a one-night stay and did not really go out."
"Nie 'n baie vriendelike dorp nie, het gevaarlike motoriste in dorp gewaar, onverantwoordelike optrede."
"Ek was 40 jaar gelede in Kimberley - so dit was 'n lekker verrassing om te sien hoe goed dit onderhou is. Die Groot Gat en museum gedeelte is regtig pragtig. Ons het vir ure daar rondgestap en ons verstom aan alles."
"Die strate het vreeslik baie potholes in. Sommige areas voel mens nie so veilig nie. As ons meer tyd gehad het, sou ons beslis die museums besoek het."
"Dit was vir my 'n baie interessante dorpie. Die ontstaan van Kimberley se gat ens. Ek het dit so geniet."
"Baie potholes in die strate. Munisipaliteit moet beter doen om die infrastuur te onderhou en opgradeer."
"The big hole complex is an amazing place to visit. It is a world-class place, worth a visit whether you are a local or international visitor."