Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.
"Never knew that the town of Oudtshoorn had so many activities for tourists. It is beautifully hidden."
"Dit was nie ons eerste besoek aan Oudtshoorn nie en sal beslis ook nie die laaste wees nie. Oudtshoorn het 'n bekoring van sy eie."
"Ek is gebore in Oudtshoorn so ek ken die omgewing baie goed. Ons het plek gesoek vir 10 gaste vir my 50ste verjaarsdagnaweek en Ravenscliff het al behoeftes gepas."
"Hier is so baie om te doen en sien, ons kon dit nie eers in een vakansie doen nie. Ons kom vir seker weer, en bring sommer vriende saam."
"Beeldskone dorpie, verbasend baie restaurant en koffiewinkels. Weens reën het ons nie kans gehad om al die staproetes te doen nie, maar kom terug daarvoor. Die omliggende berge is baie mooi."
"Oudtshoorn is a beautiful little Karoo town, has a lot to offer and is close to George and Mosselbay."
"Volstruisplaas net bietjie te duur vir die min wat mens te sien kry, Kangogrotte was ons hoogtepunt."
"Dit is opvallend die goeie kliëntediens en 5 ster-toerismegeöriënteerdheid in die Oudtshoorn-omgewing."
"Een van ons gunstelingdorpe in SA! So baie om te doen en te sien!"
"Quaint little town. Really pleased that the pass from Ashton to Montague is FINALLY complete. It is stunning."
"Die mense se vriendelikheid almal groet jou en is behulpsaam. Werner se winkel en sy personeel is tops daar kry jy van n toffie tot n skroef. En almal is bereid om jou te help."