Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Klein Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo

Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.

De Rust, Klein Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Lieflike dorpie met die mooiste natuurskoon!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

Eldorado Private Collection

"Fantastiese oornagdorpie met soveel om te offer!!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Baie warm maar aktiwiteite binne die plek maak op daarvoor."

Montagu, Klein Karoo

Karoo Huis 33 Joubertstraat

"Montagu has so much to offer. You definitely need more than 2 nights!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

10 Steyn Garden Apartment

"Baie lief vir Oudtshoorn. Ek is 'n gebore Karoo-kind so ek voel tuis in Oudtshoorn."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Pretplaas Akkommodasie

"Mooi en skoon dorpie met heerlike eetplekke, ons was by Nostalgie restaurant met bo-baas kos en uitstekende diens. Ek kan dit definitief aanbeveel."

Oudtshoorn, Klein Karoo

6 Villa Fontes

"It is one of our favourite places to do as a group of friends. Love all the activities and attractions in the surrounding area."

Montagu, Klein Karoo

Karoo Huis 33 Joubertstraat

"Such a stunning town with lots to explore and wonderful artists to enjoy. Loved every minute of our stay. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

21OnKleinKaroo

"Baie aktiwiteite om te doen. "

De Rust, Klein Karoo

De Rust B&B

"Baie om te sien en mooi natuurskoon."

Oudtshoorn, Klein Karoo

La Plume Boutique Guest House

"Ons is baie lief vir Oudtshoorn."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Mount Noah Lodge

"Pragtige roetes en besienswaardighede."

Klein Karoo

De Poort Country Lodge

"Daar is soveel om te doen in die area. Beplan gerus om 'n paar dae langer te bly."

Montagu, Klein Karoo

Montague 4 Seasons

"Dis altyd lekker om ontbyt by Cape Dry te gaan eet en hul winkel te besoek."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Mount Noah Lodge

"Daar is heelwat om te doen. Ons kan beslis die Cango Wildlife Centre en Cango-grotte aanbeveel. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

88 JVR

"Die munisipaliteit sal dringend aandag moet gee aan die toestand van die dorp se strate. "

De Rust, Klein Karoo

Meijer's Rust Farm

"Wat 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense! Heerlike restaurant opsies en pragtige winkeltjies. "

Montagu, Klein Karoo

In Abundance

"What a beautiful gem of a town this is. We have driven through many times but this was our first stay and we will definitely be back. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Kranskloof Country Lodge

"Altyd iets nuuts om te sien. Volstruisplase, Cango grotte en Cango Wildlife Ranch is egter baie duur."

Montagu, Klein Karoo

The Barn on 62 Cottages

"Jy gaan Montagu toe om te ontspan. Moenie te veel van die naglewe verwag nie. Daar is 'n paar juwele. Behalwe natuurlik die Barn on 62, kan ons Bluvine en 22 on Church baie sterk aanbeveel."

Klein Karoo

Varkenskraal Farm

"Klein Karoo is tops."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Aloe Villa

"Pragtig en skoon. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Aloe Villa

"Baie mooi dorp en baie om te sien."

Montagu, Klein Karoo

Anchorage Inn Guesthouse

"Ons kon nie 'n ordentlike restaurant opspoor nie. Miskien het ons op die verkeerde plek gesoek. Rustige plek waar mens regtig kan uitspan met pragtige natuurtonele."

Vanwyksdorp, Klein Karoo

Watermill Farm Cottages

"Op die dorp self is daar geen opgesmuktheid nie; dus as jy 'n plaasmens is, sal jy dit geniet. 'n Besoek aan die M=mall sal jou verras."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers