Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Klein Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo

Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.

De Rust, Klein Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Mooi skoon dorp. Baie om te doen en oulikste winkeltjies."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Stilte en rustigheid is hier te vinde."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Jakarandalaan

"Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Klein Karoo Game Lodge

"Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante."

Montagu, Klein Karoo

The Little Gem

"Pragtige dorpie vol vriendelike mense en pragtige tuine."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Klein Afrika Wegbreek

"Hou dit so, veral die netheid en bekostigbaarheid."

Montagu, Klein Karoo

Karoo Huis 33 Joubertstraat

"Quaint town with a lot of history and interest. Well located to explore the nearby wine farms and other attractions."

Montagu, Klein Karoo

The Barn Guest Cottage

"Pragtige, skoon dorp met baie om te sien en te doen. Skilderagtige natuurskoon en omring deur die mooiste berge."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Avonsnes

"Baie mooi in die binnekant nadat die buitekant van dorp lyk asof daar niks aangaan nie. Baie goeie restaurante en winkels."

Oudtshoorn, Klein Karoo

We-La-Fra

"Lieflike, skoon en vriendelike dorpie, wens ons het meer tyd gehad om als wat hul aanbied te ervaar en besoek."

De Rust, Klein Karoo

Olivier's Rust

"'n Moet om te besoek!"

De Rust, Klein Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."

Montagu, Klein Karoo

The Little Gem

"Very nice and clean town."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Cango Accommodation Units

"Daar is darem so baie om te doen! Ons het die Kango Grotte besoek en Cango Ostrich Farm. Die volstruisplaas was absoluut fantasties! Die kinders het dit verskriklik baie geniet!"

Montagu, Klein Karoo

Kogman & Keisie Guest Farm

"Baie mooi dorp en omgewing. Wens ek kan vir altyd daar bly."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Mount Noah Lodge

"Netjiese dorpie met baie om vir toeriste aan te bied."

De Rust, Klein Karoo

Kabbelrus

"Pragtige dorpie. Lekker geëet by Rooi Donkie. "

Klein Karoo

Koedoeskloof Guesthouse

"Pragtige deel van ons land!"

Klein Karoo

Towerkraaltjie Caravan2.0

"Al daai vars lug! Die beste medisyne vir enige moeë siel!"

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Daar was harde musiek van ander gaste wat nogal steurend was."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn het baie meer aktiwiteite as wat ek verwag het! "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Oppi Dam

"Die plek met baie aktiwiteite."

De Rust, Klein Karoo

Stop n Stay Akkommodasie

"Pragtige, klein dorpie. Die natuurskoon en berge is 'n belewenis! "

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers