Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Klein Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo

Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.

Oudtshoorn, Klein Karoo

Buffelsdrift Log Cabin

"Ons kuier gereeld in Oudtshoorn. Dit is klein genoeg om rustig te wees, maar jy kan nog steeds alles wat jy nodig het daar kry. Dit is vir ons altyd 'n wenner!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

Affie Karoo

"Dit was 'n fees!Die netheid van die dorp was opvallend."

Oudtshoorn, Klein Karoo

El Dorado Security Village 36 Maisonette

"Vriendelike mense in 'n mooi dorpie."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Bisibee

"Lekker dorpie."

Klein Karoo

Ou Tol Cango Retreat

"Dit bly 'n mooi deel van die skepping."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"You can easily spend a week here and not get bored. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Bella-Vue

"Die besoek aan Oudtshoorn was beslis n unieke ervaring!"

Klein Karoo

Red Rock Cottage

"Ry rustig en stop oral - alles die moeite werd, want daar is soveel opwinding in die Klein-Karoo."

Klein Karoo

Red Rock Cottage

"Daar is baie oulike dorpies, winkeltjies en restaurante om te ontspan by en so bietjie rond te snoep. Daar is lekker 4x4-roetes ook. Jy kry daardie klein dorpie gevoel! Almal is vriendelik en groet jou in die straatjies."

Klein Karoo

Oudemuragie Guest Farm

"'n Gebied met baie goeie verrassings, vriendelike mense, netjiese omgewing en hope inisiatief."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Baie mooi dorp. Die verblyf in die oord is net 'n bietjie van 'n teleurstelling."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Pretplaas Akkommodasie

"Die kos was lekker, mense vriendelik en sal my vriende en families enige tyd na Oudshoorn neem."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Die Fonteine

"Hoop die reën kom gou! "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Aloe Villa

"Dit was my eerste keer in Oudsthoorn en toe met die KKNK en wat 'n wonderlike plek vir die groot saamtrek. Almal is gasvry, maak nie saak by watter winkel jy is nie - al is dit die Pick en Pay. Almal is behulpsaam en die dorp het beautiful gelyk met al die gehekelde lappies wat orals hang. Ons het heerlik geëet by Smitswinkel, die Abattoir besoek en ook 'n draai gemaak by Wandelpad en Karusa - alles wonderlike bestemmings."

Klein Karoo

Towerkraaltjie Caravan2.0

"'n Mens is so naby aan die sterre."

De Rust, Klein Karoo

De Rust View Guesthouse

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel. "

De Rust, Klein Karoo

Olivier's Rust

"De Rust is 'n pragtige klein dorpie. Ons kan sien dat die dorp in die afgelope jaar opgradering ondergaan het!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

The Alchemist's Place

"Bied baie meer as verwag."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Eldorado Private Collection

"Oudtshoorn is die plek waar ek graag sal wil kom woon."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Greeff Cottages

"It has beautiful mountain views all around it, the dry Karoo climate is healthy, there are some lovely things to explore from here: De Rust, Meiringspoort and its waterfall, Calitzdorp, Buffelsdrift, Surval - and the KKNK is highly recommended."

Oudtshoorn, Klein Karoo

El Dorado Security Village 36 Maisonette

"Dit is 'n wonderlike plek met so baie om te doen."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Bethel Holiday Homes- 13 On Meyer

"Baie is gedoen om toeriste te onthaal, veral nou met die KKNK."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Algemene kostes vir uiteet en drinkgoed is baie duur."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Earthbound Guest House

"Het KKNK baie geniet. Skoon dorp en omgewing."

De Rust, Klein Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."

Oudtshoorn, Klein Karoo

21OnKleinKaroo

"Lekker warm plattelandse dorp."

Page
Page 60 - Showing 1771 to 1800
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote