Geverifieerde Resensie
Kleinmond
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 617 resensies.
"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."
"It is a lovely, peaceful place. Just the place to be to unwind and enjoy the surroundings. Lovely lagoon and kayaks to enjoy."
"Sal defnitief die dorpie gou weer besoek, baie skoon en strande is asemrowend."
"Daar word jaarliks 'n groot hondeskou aangebied wat heerlik is vir 'n gesinsuistappie."
"Kleinmond is prag en natuur skoon. Ek kan met trots sê dat 'n huisie by die see gehad het."
"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."
"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense. Strand is mooi en skoon en die afdelingswinkels maak voorsiening vir alles wat nodig is tydens 'n vakansie. Heelwat restaurante en Sandbaai, met 'n groterige "mall", is baie naby. Baie mooi omgewing."