Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
80 lekke plekke om te bly
Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond en is stapafstand vanaf die hoofstrand. Daar is ...
Whale and Waddler is ’n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Kleinmond. Dit is 150 m vanaf die kus en 700 m van...
La Mer is 'n strandhuis met slaapplek vir 6 en 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste op Kleinmond se strandfront. D...
Kleinmond Lodge is in Kleinmond, naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Die lodge het 14 en sui...
Rondawel by die See is 'n gedeeltelike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Kleinmond. Die dorpié is binne...
Berg en See is 'n ruim selfsorg-eenheid op die boonste verdieping wat ideaal in Kleinmond, naby 'n staproete en sta...
Our Nest is 'n lieflike gastehuis in Kleinmond, net 'n kort entjie se ry vanaf die strand en strandmeer. Kleinmond ...
Betties Place is bied vakansieverblyf vir 'n gesin in Kleinmond. Dit is naby die strand, winkels en restaurante. ...
Serenity is ‘n selfsorgkothuis in Kleinmond naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word om...
Coastal Dreams @ 27 is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n doodloopstraat met 'n fynbosreservaat aan albei kante wat 'n p...