Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinsee.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinsee akkommodasie
Bladsy 3 - 8 lekke plekke om te bly
Beach Shack is teen die see in die vissersdorpie Port Nolloth geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir enk...
Nollie's is 'n gemaklike, smaakvolle en selfsorg-gesinskothuis, sowat 80 m van die see af. Dié kothuis bied slaap...
Hierdie pragtige tuiste is geleë aan die seekant en het 'n enorme gemeubeleerde veranda met 'n braaiplek. Dit is he...
Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorie is bek...
Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë. Dié gasteplaas bied 'n v...
Yield House on Beach Road Port Nolloth is in die klein kusdorpie, Port Nolloth geleë en bied 'n idilliese vakansie ...
Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok...
Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamer...
Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek...
Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 10 suit...