Verified Reviews
Klerksdorp
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klerksdorp
Rated 3.7 out of 5 based on 231 reviews.
"The more upmarket part of Klerksdorp with friendly people. Sadly the more scenic routes of the surrounding roads are almost impossible to drive on, with many many potholes - advisable driving route is from Potchefstroom to Klerksdorp cutting out a lot of the scenery surrounding the area."
"Dit was ons eerste keer in Klerksdorp en beslis nie nie laaste nie. Dis 'n lekker dorp met vriendelike mense. "
"Gerieflike inkopiesentrum met alles wat jy nodig het is minder as 'n kilometer op in die straat. Naby al die groot hospitale en maklik om weer op die N12 te kom en verder te ry."
"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."
"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."
"Bietjie afgesonder en veiligheid kan `n kommer wees. Die omgewing, nie die verblyf nie."
"Kan nie op toerisme kommentaar lewer nie, maar vir persone wat verblyf naby hospitale soek is dit ideaal. "
"Die strate is vol gate soos in die res van die RSA. Die straatname is ook nie oral sigbaar nie en veroorsaak dat ekstra kilometers gery moet word om uiteindelik by jou bestemming uit te kom."