Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Pragtige omgewing, vriendelike mense en baie om te doen, veral as jy buitelug persoon is."
"It is a very beautiful place even after the devastating fire they had, it still a thrilling experience to be able to say we were in Knysna. I always wanted to go there. Our stay was just too short to visit all the place."
"Pragtige natuur omgewing buite die dorp met fantastiese uitsigte oor Knysna. Veral aanbeveel as gevolg van bokkies, hasse en vele ander."
"Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet."
"This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning."
"Te veel om te doen en te min tyd! Knysna en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir oud en jonk."
"Die plek en sy mense is gaaf. Sal enige tyd weer Knysna besoek."
"Dit het baie uitgebrei. Ek was daar as kind en het na 48 jaar weer 'n draai gemaak. Sal nou meer gereeld besoek aflê."
"Geen seekos of groot restaurante naby. Geen aanwysings na The Heads of toeriste aantreklikhede. Trokke op hoofpad is nogal steurend."
"Dit is 'n asemrowende mooi area van die Wes-Kaap, maar ek sal aanraai dat mense in die stil seisoen gaan. Die res van die besiger seisoene buit Knysna toeriste en selfs "locals" uit met opgestote pryse en 'n onwelkome atmosfeer deur die hele dorp. "
"Walking distance to everything in the surrounds. Waterfront, restaurants, shopping malls, clinic and dentist literally a 1 minute walk away."