Verified Reviews
Knysna
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna
Rated 4.7 out of 5 based on 1335 reviews.
"Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek."
"Baie om te doen in omgewing. Die ligging is sentraal om ander dorpe ook te besoek."
"Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie. "
"Knysna is mooi, maar die omgewing is wonderlik. Vra vir Braam by die toeristesentrum en vra hom wat om te doen. Hy sal jou in die regte rigtings stuur om die mooi van Knysna te beleef."
"Knysna is beeldskoon en bied allerly onvergeetlike aktiwiteite, restaurante, besienswaardighede en bestemmings. Dit is 'n dorp na aan ons harte wat ons elke keer betower met sy pragtige nattuurskoon en heerlike atmosfeer. Dit is wel belangrik om akkommodasie te bekom wat hierdie aspekte van Knysna beklemtoon, soos die beeldskone uitsigte. "
"Thesens Island is 'n premium bestemming. Ons kom dikwels hierheen en sal verseker weer terugkeer."
"Knysna is 'n pragtige plek en ons het die tyd daar baie geniet."
"The Garden of Eden. That sums it up perfectly. Most beautiful place in the world with the most friendly people. "
"Knysna is beslis 'n plek wat besoek moet word. Daar is geweldig baie om te sien en te doen."
"Knysna is ongetwyfeld my gunsteling vakansiebestemming - baie rustig en jy kan regtig daar ontspan."