Verified Reviews
Kouga Country
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kouga Country
Rated 4.5 out of 5 based on 430 reviews.
"Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer. "
Marina Martinique, Kouga Country
Hoephoep 11 Houtbosch Bay"Lekker strand naby, en die Walskipper Restaurant is ook daar. "
"Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek."
"It has a lovely accessible beach that we used often. The road outside the Dune is busy and could use a pedestrian crossing. "
"Die Kouga-omgewing sal ek weer en weer besoek, dis so mooi en die plant- en voëllewe is iets uniek."
Marina Martinique, Kouga Country
The Jbaynian @ 8"Die Marina Martinique is pragtig en enige persoon se droom vakansiebestemming!"
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique B&B"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."
"Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel."
"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."
"Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik."
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique 1304"Dis 'n baie rustige en pragtige plek en sal enige tyd weer by Marina Martinique vakansie gaan hou."