Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
896 Hedgehog"Puik vakansiebestemming in die bos gerieflik naby die Krugerwildtuin. Leeus en luiperds wat gereeld in- en uitbeweeg maak vir 'n opwindende tyd in die bos. Die Amazing Kruger View Restaurant sorg vir vingerleklekkerkos met 'n puik uitsig en fotogeleenthede oor die Krokodilrivier en Kruger. Die winkels en bottelstoor het als wat nodig is en die vulstasie is 'n wenner. Meeste winkels en die vulstasie sluit om 18:30 wat mens kan onkant vang."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Van die paaie kort bietjie aandag – soms moeilik om met gewone voertuig te ry. Marloth kan meer van die bos teen die heining oopsny vir beter uitsig. Blyplekke is lekker privaat en ver van mekaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fish Eagles Cry"Ongelooflike mak diere wat by jou op die stoep kom kuier. Die paaie vanaf die hoofpad is baie sleg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Het heelwat vuilgoed wat in die park self lê."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Naby en vinnige bosveld-wegbreek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sparrow 615"Lekker naby aan Kruger Park. Baie diere. Geniet die wandelpad langs die grensdraad teen die Kruger Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Gooi Anker"Baie oulike winkeltjies en eetplekke, ek was stom-verbaas."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Alles beskikbaar wat jy kan benodig vir jou verblyf."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Baie lekker plek vir 'n wegbreek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Ons het dit baie geniet om te kan rondstap/draf. Al die diere wat ons huis besoek het en die nabyheid aan die Wildtuin om steeds maklik dit te gaan besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Gooi Anker"Marloth Park is very well maintained and has a wonderful atmosphere, that makes you feel close to nature. So relaxing!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Nice place to relax and 24 km from Krugerpark via a good tar road."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Beslis die geld en moeite werd. Uitstekende verblyfgeriewe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Villa"Dis een wonderlike belwenis in Marlothpark. Ek gaan beslis weer daar gaan vakansie hou. Die rustigheid en die natuur is werklik waar net wat mens nodig het uit die gejaagde Johannesburg."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Tortoise Shell"Love die omgewing. 'n Plek om jou batterye weer te gaan herlaai."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Baie goed geleë en baie om te doen. Goeie restaurante en winkels."
Marloth Park, Kruger National Park South
Impala Cottage"Easy access to Crocodile Bridge Gate for entry into the Kruger Park. We love staying at Marloth Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie"Altyd 'n wenner om Marlothpark toe te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Wat baie lekker was is die hoeveelheid diere wat kom besoek by die huis. Dit was uitstekend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zebra Cottage"Jammer etos en karakter van Marlothpark verdwyn. Al 30 jaar besoek, het eers huis daar besit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en sal beslis weer weer kom vakansie hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Arendsnes"Marlothpark is 'n baie lekker plek, skoon en al di diere is in 'n goeie toestand."