Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"A beautiful, quiet bush retreat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mongu"Paaie asb.! Kan gerus geskraap word en gate gevul word. Almal kan ongelukkig nie met 'n 4x4 ry nie. Party naamborde kan duideliker gemaak word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Park Hippo House"'n Perfekte blyplek net buite die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Baie lekker plek, net die paaie is op baie plekke onbegaanbaar, maar verder puik plek met goeie restaurante."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosbok Chalets"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mispel House 225"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kotje van Ketje"Ek sal Marlothpark vir enige persoon aanbeveel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hooves and Paws Safari Bush Camp"Dit is 'n baie beter plek as die Wildtuin as jy regtig die diere wil sien. Dis nou nie die Groot 5, nie maar vir seker die moeite werd."
Marloth Park, Kruger National Park South
De Gastehuysje"Lovely walks next to the Crocodile River bordering Kruger. Lots of game wandering around."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Nyeleti Villa"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hyenas Call"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildgoose Self-catering Lodge"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lidvubu Lodge"Dit is in vakansietye baie besig, maar ons het nogtans lekker gekuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbabies Nest"Heerlik. Is jammer daar is so baie bouers wat binne rondloop, maar verder goed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Dit is 'n baie lekker in kuier in die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maningwe"Uitstekend! Sal graag langer wou bly - lekker restaurantjies en winkeltjies vir basiese behoeftes."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden @ Marloth"Nice to see animals around your living space, has all you need."