Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Dit is baie naby die Krugerwildtuin en mense kla oor akkommodasie binne die Kruger. Marloth is naby genoeg om Kruger toe te ry en wild te kyk. Wild loop ook tussen die huise rond en mense in Marloth is vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Thutlwa"Baie mooi plek en vriendelike mense. Baie gerieflik, net jammer van die mense kla onnodig. Dis bos: jy gaan om te rus nie vir die gerief nie. Jy kom reeds weg van die stadslewe af. Ons het dit baie geniet. Bid dat julle meer reën kry, veral vir die diere se onthalwe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Other than the roads after the heavy rains a great place to visit. Roads not a put off."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Grondpaaie is in 'n slegte toestand."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Hedge @ Marloth Park House"One of my favorite places to stay outside of the Kruger, there is quick access to the Crocodile Gate and a lot of places to view the Crocodile River and the animals that come down for the late afternoon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fish Eagles Cry"Good place for relaxing and for the nature."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Ongelooflike atmosfeer van vakansie en rustigheid. Interaksie met verskeidenheid wilde diere wat daagliks besoek is onbeskryflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Dew-Droppe-Inne"Daar word op die oomblik baie gebou op persele en dit maak dat 'n mens onveilig voel en dit lyk onnet. Die paaie was ook in 'n baie slegte toestand gewees na baie reën."
Marloth Park, Kruger National Park South
'NdaBushi"Dit is die derde keer dat ons in Marlothpark vakansie hou (min of meer dieselfde tyd van die jaar). Hierdie jaar was daar aansienlik meer mense teenwoordig in die park. Dit is opmerklik hoeveel ontwikkeling plaasvind. Daar is baie werkers besig en daar was ook baie meer besoekers as gewoonlik. Nie almal kom die spoedperk na nie en daar word harde musiek gespeel deur besoekers in hul moters en by hul huise. Ek is bly vir die dorp se vooruitgang, maar die mense wat luidkeels in die pad loop is steurend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Leeu Lê"Sal enige tyd mense aanbeveel om te gaan. Wonderlike plek om te ontspan en jou batterye te herlaai."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Daniel'lo"Truth be told, we haven't been in Marloth in quite a long time. The hustle and bustle was a shock. The town is truly bursting."
Marloth Park, Kruger National Park South
Okwamanje"Paaie was die naweek net bietjie rof a.g.v. die baie reën, andersins baie gerieflik en mooi (soos mens van die bosveld verwag)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Into Africa Cottage"Very friendly people in the shops, they stock everything you need. Atm's and petrol station (slow when the weekend is busy)."
Marloth Park, Kruger National Park South
Shawu Bush Cottage"It is a wonderful place, so close to nature. Peaceful and quiet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons 2de huis. Wens ons kon meer tyd daar spandeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lidvubu Lodge"Belangrik dat besoekers sal onthou dat dit ook bewarea is en hou by die reëls van Marloth."
Marloth Park, Kruger National Park South
Absolute Safari Guest Lodge"Was ons derde kuier daar en het soos voorheen dit ter deë geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Martlothpark is ideale plek as jy KNP wil besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Die park self is groot en skoon, en het nie 'n tekort aan diere om te sien nie. Baie van die paaie is nie vir elke motor nie, maar met 'n bakkie of 4x4 sal daar nie probleme wees nie. Marloth is ook naby aan Die Krugerwildtuin wat 'n pluspunt is."