Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Onse Stoep"Marloth Park is 'n baie lekker vakansieplek, net jammer almal bou nou daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Flight of the Eagle @ Kruger"Die diere wat orals rondloop is onvergeetlike ervaring."
Marloth Park, Kruger National Park South
HomeBase Kruger"Ons geniet Marlothpark. Hulle kan regtig aandag gee aan die pad wat teen die Wildtuin se draad afloop. Vir gewone karre is dit al onbegaanbaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
3487 Steenbok"Ons bly altyd in Marlothpark wanneer ons die Wildtuin besoek. Lief die plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Castle"Alles was mooi die natuur die mense daar is vriendelik. Diens is ongelooflik."
Marloth Park, Kruger National Park South
HomeBase Kruger"Sal definitief weer daarheen gaan, wil nog plekke besoek wat selfsorg is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pheasant's Crest"Sal beslis weer besprekings in daai area doen, om die diere daar te sien rondloop."
Marloth Park, Kruger National Park South
Borakalala"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Paaie is bietjie sleg, met al die reën sal hulle sekerlik die pad nou skraap."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbaby Lodge"Ons persoonlik verkies die wildtuin, maar het Marloth geniet. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Debrico's AmaBush Lodge"Great plek, baie diere te sien. Winkels en restaurante kan duur raak, maar dit bly die moeite werd."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zulwini Tree House"Pragtig en netjies. Vriendelike diens en mense by die sentrum en in dorpie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Mvuradona Safari Lodge"Baie wild gesien binne Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Kuier altyd lekker hier met alles wat jy nodig het in die park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hooves and Paws Safari Bush Camp"Ek sal dadelik teruggaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bushbaby Haven"Dit is uiters swak dat diere gevoer word in Marlothpark! Daar is konstant diere wat bedel vir kos. Daar is te veel lawaai, mens kry nie gerus nie! Toegang word nie behoorlik gemonitor nie en daar is hopeloos te veel mense wat daagliks daar rond swerf. Maklike toegang tot die Wildtuin. Dis omtrent al wat positief is omtrent Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zwana Nathi"We are Marloth Park fans and plan to go again whenever we can organize another trip."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ndabushe Kruger Lodge"Absoluut mal oor Marloth Park oor die algemeen. Dit is gewoonlik net wat die siel nodig het."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Ons geniet Marloth wegbreke altyd. Dit is lekker om bietjie in die bos te kan kom waar dit nog veilig is."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"Die paaie is in 'n slegte toestand. Veral die pad teen die wildtuin se draad. Marlothpark het die swak verskoning dat dit Veeartseny se pad is. Ja ons weet dit, maar maak die pad reg. Veeartseny sal te bly wees as julle die pad mooi kan herstel. Maak daai pad reg asb!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Optibos"Belewenis om Marlothpark te besoek vir 'n wegbreek, presies wat mens nodig het om bietjie weg te kom, die vullis by Marloth se ingang is net baie sleg op die oog, en ook met al die werkers is dit nogals "choas" by die 1ste kafee "tjila tyd", andersom is dit beslis 'n "moet-besoek-area"."
Marloth Park, Kruger National Park South
Siyaya"Dit is 'n baie lekker plek met winkels waar jy alles kan kry wat jy nodig het. Ons het die diere vreeslik baie geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Volg die reëls en geniet die natuur."