Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
La Kruger Lifestyle Lodge"Awesome place for a safari and much more adventurous fun."
Marloth Park, Kruger National Park South
Squirrels Leap"Alhoewel dit Paasnaweek was, was dit gelukkig nie te besig in die omgewing nie. Dit was ’n aangename besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"The sand roads are definitely not made for normal cars."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Marloth is a lekker en rustige plek om na die natuur ta gaan kyk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Baie lekker plek om te bly buite die Kruger met baie diere en genoeg geriewe. Die veiligheid van die oord/dorp moet verbeter word. Daar is reëls dat mense nie tussen 18:00 en -5:00 mag rondloop nie omdat daar leeus en ander wild by die oord kan inkom, maar daar is geen manier om 100% seker te wees dat die gevaar weg is in die middel van die dag nie, en gate in die heining bevestig dat daar probleme kan wees. Leeuspruit binne Marloth was wel ’n teleurstelling - Die bome deur die hele park is te dig om wild te kan sien en mens sien meer wild in Marloth self en glo mens het beter kans om leeus ens. te sien van die Krugerwildtuin se grensheinings wat oor die Krokodilrivier kyk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Die pad langs die wildtuin draad is toe as gevolg van vespoelings. Baie mense gaan om langs die draad te ry, so ek sal aanbeveel dat hulle dit so gou moontlik regmaak en dalk nog so paar roetes bysit."
Marloth Park, Kruger National Park South
a Zaganaga Kruger Lodge"Marlothpark is so tops soos wat die inwoners en besoekers dit kan maak. Solank as wat ons kan hou by die reëls met betrekking tot geraas en privaatheid in verband met verskeie inwoners en besoekers sal ek en my familie Marloth nog baie besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger River Villas The Loft"Ons het al by 'n paar plekkies gebly in Marloth Park en elke liewe keer het ons dit absoluut geniet! Die natuur is net wat jou siel nodig het om bietjie te ontspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzini Kruger River View"We have been to Marloth several times and have enjoyed every stay. It offers a lovely mix of comfort, even luxury, and facilities, and is a great way to enjoy the bushveld and the Kruger Park as a day visitor, if you cannot get accomodation in the park directly."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Besig oor naweke, maar midweek is uitstekend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu's Rus"Geniet dit altyd in Marlothpark. Mal oor die diere wat by mens kom kuier en altyd lekker om langs die rivier te ry - daar is altyd iets om te sien. Die Krugerwildtuin is baie naby en maklik om dagbesoeke in te werk."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tree Of Life"Marlothpark is een van die lekkerste bestemmings om te gaan uit rus."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Living in Marloth Park for the past 10 days was a lifetime experience. I joined all the social media apps where the residents share their sightings. This place is like one huge family whose main goal is to absorb and appreciate the wildlife. The shopping center (which I visited on numerous occasions) had everything you would need. They also sell the animal feed there. Marloth Park residents are incredibly friendly and go out of their way to ensure that you are happy and enjoying the life that they are lucky enough to experience on a daily basis."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Bush Luxury Self-Catering Lodge"The perfect get-away!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Luiperd Bush Retreat"Marloth Park is always a favourite. It's close to the Kruger Park and it's nice and relaxing. Perfect for a quick getaway."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ndlovu Rest"Puik wegbreek van die stad se gejaag! Het vreeslik baie wild gesien, onder andere 'n jagluiperd wat 'n rooibok in 'n boom opgesleep het. Groot troppe olifante wat by die rivier kom wei en gespeel het!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Bok"Marlothpark is 'n lekker ontspanningsplek en ons het alle soorte diere daar binne sowel as van daar af gesien. Die Amazing Kruger View Restaurant is 'n fantastiese eet- en kuierplek en alles in Marlothpark is netjies, skoon en veilig. Dit is beslis 'n lekker plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackals Dream"'n Wonderlike dorpie waar die straatdiere kudus, rooibokke, zebra en blouwildebeeste is. Naby geleë aan die wildtuin. Die perfekte vakansiebestemming vir almal wat lief is vir die natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Wonderlik, lekker! Baie goedkoper as Wildtuin en hope meer luuks!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Bly altyd baie lekker in Marloth. Geniet dit net so baie. Maar hulle sal moet iets doen aan hulle paaie wat op dele baie sleg is, veral in Seekoeiweg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Karibuni House"Lekker wegbreek in die bos en 20 minute se ry van Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Dew-Droppe-Inne"Vir ons as familie bly dit 'n belewenis om na Marloth te gaan en altyd iets waarna ons uitsien!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Slowveld View"Geniet dit elke jaar net meer en meer. Het baie wild gesien."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lalapanzi"The roads are quite rough when not travelling with a bakkie or 4x4 vehicle."