Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
"Met die langnaweekingang was dit baie lang rye en die personeel het nie die bane mooi aangewys nie. Slegs 1 personeellid was in die kantoor by Crocodile Bridge. Al ons papiere was vooraf voltooi maar die ingang het lank geneem. Hopelik sal dit verbeter. "
"Ons besoek die Wildtuin tien keer per jaar. Nou met corona was ons enigste opsie om in Marloth te bly. "
"Krokodilbrugpad opwaarts na Onder-Sabie is 'n lekker roete. Die hek was baie stil teenoor Malelane-hek waar ons die volgende dag in 'n lang ry moes wag."
"Ons het dit baie geniet. Dit is bietjie minder besig as die noordekant, maar die rustigheid is wat ons soek en jy ontdek meer bos in die stilte."
"Ten spyte van die lockdown, was die wagte en personeel regtig vriendelik. Dit is baie lekker om so naby 2 hekke te kan wees om net vir paar uur in te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Besoek gereeld Marlothpark, ken dit baie goed fantastiese plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sukkelaars Paradys"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hedgehog Safari Lodge"Gerieflik naby die Krugerwildtuin, maar 'n vakansieplek op sy eie. Ons wil sommer daar gaan woon."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ochre House"Ons was al 'n hele paar keer hier, het dit elke keer geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Simplicity Apartments"Absolutely amazing to be able to walk amongst the animals! Anything and everything you may need is available within Marloth as well as being only a short drive to Kruger! With the deteriorating conditions of the accommodation within Kruger, the ideal place to base oneself."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Die wilde diere dra soveel by tot die rustige bosatmosfeer! Hemel op aarde!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Alles is daar en het nie nodig om dorpe toe te ry vir iets nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"Die park is pragtig en as jy nie op soek is na wilde diere soos leeus en olifante en so, dan is Marlothpark 'n baie goeie plek om te wees. "
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie goeie verblyf naby wildtuin."
Skukuza, Kruger National Park South
SANParks Skukuza Rest Camp"Dink hulle kan optel met hulle kliëntediens. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackalberry Creek"Baie rustig, lekker eetplek wat kyk op die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin, en uitkykpunte. "