Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Maroela"Mense verskil. As jy egter van die bosveld hou, wilde diere wil besigtig sonder om wildtuine te besoek, of net rus wil vind, is die plek werklik aan te beveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Marloth Park always delivers when it comes to wildlife."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosplasie"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"
Marloth Park, Kruger National Park South
KrugerRiverVillas-Mtombo"I would certainly go again but I will look for better value."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lemasuta @ Marloth"Dalk net hulle restaurante in die park bietjie opgradeer."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ramapanta Bush House"Verkies Marloth Park. Het baie diere gesien by draad. "
Marloth Park, Kruger National Park South
'NdaBushi"Marloth Park has a little something for everyone, no matter what age group. Really is our Home away from Home."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Ek boek altyd in Marlothpark en is mal oor Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maranze@Marloth"Beste plek om weg te kom van die stad se geraas. Die diere wat vrylik rondloop in die park het baie genot verskaf. Sal gerus teruggaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bateleur Bush Lodge"Ons harte gaan uit na die diere in die park. Baie, baie droog. Diere soek orals kos! Dankie aan die winkel wat voerpille verkoop wat vir die diere gegee kan word. Sal beslis weer gaan!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Rustevre"Marloth is aangenaam en rustig. Definitief 'n plek om te ontspan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hooves and Paws Safari Bush Camp"Mense in die supermark by waterpark kan bietjie vriendeliker wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Maphupho Yemali"Heerlike plek om te gaan rus. Mens hoef eintlik glad nie rond te ry nie, want diere kom kuier by die huise. Die grondpaaie is net sekere plekke baie sleg vir lae voertuie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koedoeslaagte"Marlothpark is die ideale bestemming vir individue wat graag diere wil sien, soos rooibokke en sebras, maar leeus en olifante ens. kan in die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier gesien word sonder om kilometers ver saam met 'n besige jongspan in die kar te ry."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ramapanta Bush House"Winkels is almal buitensporig duur, absoluut verregaande. Dis basies meestal SA burgers wat daar vakansie hou so nie seker hoekom hul by al die winkeltjies pryse stel vir buitelanders nie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumula Kruger Lodge and Safaris"Marloth Park is 'n unieke moet-doen bestemming."