Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Altyd lekker om Marloth Park te besoek. Die regte plek om te gaan recharge."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pondokkie"Als is naby Marloth geleë of ten minste nie meer as 2 ure van mekaar af nie. Ons was in Sabie, Graskop en Hazyview die een dag en die volgende dag in Kaapsehoop, Barberton en Diepgezet. Baie avonture in baie min tyd beower, maar die beste was maar die wildtuin en die lekker kuier om 'n kampvuur in Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
The House"Skitterende plek om te kuier en kan aanbeveel vir almal wat hou van die bos en diere."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Marlothpark het my hart gesteel, ek het my hart daar gelos vir die volgende keer wanneer ek gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hasira Nyati"Lekker boswildernis wegbreek, oulike winkelsentrum en lekker biltong en vleis by die slaghuis. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant-House"Marlothpark was nog altyd vir ons heerlik, stil en naby die natuur soos ons daarvan hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Gaan al baie jare Marloth Park en sal nog soveel keer gaan soos die geleentheid opduik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Tinyiko Kruger Lodge"Besoek gerus ook Leeuspruitpark, binne Marlothpark - daar is vier watergate met uitkykpunte om wild en voëls te besigtig. Die grondpaaie in Leeuspruit is redelik nou en daar is kliprante waaroor van die paaie loop - nie heeltemal geskik vir stadsmotortjies en verkeerslig-renjaers met lae-profiel bande nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Hierdie plek is 'n moet vir enige Suid-Afrikaner, maar as jy kuiermense van oorsee kry is daar geen ander keuse as om Marlothpark te besoek nie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie mooi beheer en onderhou. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Bokkie Huisie"Plenty to see and beautiful surroundings around the area. The restaurant ot the river is excellent."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Three Rondavels"Ons is baie lief vir Marloth Park, die water is net nie so great op die oomblik nie, dis bruin in kleur, en het soms 'n reukie. Ons het net bottelwater gedrink en in die kos gebruik, maar kraanwater gebruik vir tandeborsel, bad en skottelgoed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Truly affordable and awesome places to stay."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"An experience in itself! A great choice for large groups and those looking for a more economical, relaxed and flexible experience than private lodges, but more comfort than camping. There is something for everyone, even when booking last minute."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Bush Ballads"Daar is 5000 erwe waarvan 1500 reeds huise op het, as die erwe almal huise het gaan dit die atmosfeer bederf."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koedoeslaagte"Inni bos! Baie wild! Nie nodig om 'n draai in Krugerpark te maak nie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Henne's Rest"Baie naby die Krugerwildtuin, gerieflik en vol wilde diere. Baie mooi wild van die grens af ook gesien wat olifante, leeus en buffels insluit. "
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Ek reken die sekuriteit by die toegangshekke kan opgeskerp word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosplasie"Great travel destination. Definitely a recommended place. Animals within walking distance. "