Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 3550 reviews.
Mjejane Game Reserve, Kruger National Park South
Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger"Hektoegang tydrowend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildsbokkie Holiday Home"Pragtig mooi. Net probleem met onderhoud van paaie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Marlothpark is vir oud en jonk wat van die natuur hou 'n moet. Ons het (behalwe vir die Groot 5) meer diere in die park gesien as in die Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Dit is awesome, gaan al soontoe vandat ons kinders is en ons is nog steeds nét so lief vir die plekkie!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Elephant-House"Almal is vriendelik, dis ook wat Marlotpark so lekker maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Villa Maroela"Marlotpark is 'n awesome bestemming. 'n Mens ontspan heerlik in die natuur. Wilde diere wat kom besoek aflê by jou huis is fantasties. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Ons geniet Marloth en is al vir meer as 14 jaar besoekers hier. Wat ons opgeval het is dat die huise word baie opmekaar gebou en ons het baie vullis gesien en bourommel. Verder is daar baie keer lawaai van mense wat nie altyd gepeil kan word as mense met geen nagedagte vir die mede-inwoners of sommer net blatant is nie. Marloth bly nog steeds pragtig, maar ons wonder maar oor die vinnige groei."
Marloth Park, Kruger National Park South
Klein Huisie"Baie mooi, rustige en lekker plek om te gaan ontspan. Uitkyk plekkies langs die rivier is pragtig! Die spoedheuwels is bietjie erg hoog, want ons het gesukkel om met n klein karretjie daaroor te ry sonder om die voertuig te beskadig. Dit is nie almal wat met 'n bakkie of 4x4 voertuig ry nie. Ek glo dit is nodig om te keer dat mense jaag, maar dit is n bietjie erg vir iemand met n klein karretjie."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth Park is fantasties! Ons geniet elke keer ons kuier daar terdeë! Sal ongelukkig nie die nuwe waterpark aanbeveel nie, ons sal eerder by ons huurhuis swem. Somer is te warm vir ons, ons sal eerder ons verlof in Marloth in die winter neem."
Marloth Park, Kruger National Park South
Fish Eagles Cry"Padaanwysings soms bietjie verwarrend, maar nie steurend nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie kosbare stukkie aarde!"
Marloth Park, Kruger National Park South
The Daniel'lo"Lieflike plek en wat dit die moeite werd gemaak het is die diere wat ons kon sien, asook dat ons naby Kruger Wildtuin se draad was en langs dit kon ry. Sal beslis weer daarheen gaan, maar nie na bogenoemde huis nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Nearby place to stay if you wish to visit Kruger National Park. Shopping centre has all the necessary available. Love the swimming pool ans slides."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lions View"Marloth Park is 'n ongelooflike plek, sal dit vir seker weer besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Manzini Chalets"Marloth Park is great, I would go back again."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"All I can say is Marloth Park is the place to stay."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bosbok Break Away"Marloth Park is a growing tourist attraction and it's developing rapidly."
Marloth Park, Kruger National Park South
Ruslekka"Ons gaan gereeld Marlothpark toe en geniet dit baie daar. Alles wat jy nodig het is in Marlothpark self. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Leeus Villa & Cottage"Ongelooflike plek! In die natuur en wilde diere om jou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Carolmarks"Baie lekker in die natuur. Plek om te ontspan en kop skoon te kry."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Die plek om te wees!"