Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1697 reviews.
"Pragtige dorpie en die Bruno's Bar is aan te beveel om by te kuier tydens beurtkrag. Die "locals" gaan elke dag soontoe om die nuutste nuus op te vang."
"Baie mooi area, maar die dorp lyk verwaarloos. Paaie baie sleg veral na die watervalle in die nabye omgewing."
"The showerhead in our room malfunctioned a little, but other than that, everything was amazing."
"Pragtige kleindorpie wat baie min kaartfasiliteite beskikbaar gehad het. Maar was beslis die moeite werd oor daar so baie waarnemings rondom geleë is."
"Sadly the town municipality has neglected the town with very little upkeep. The area around the businesses and grocery shopping hub felt unsafe. However, the town is perfectly located to all the attractions and activities in the area."
"Pragtig en sentraal geleë om regtige mooi plekke te besigtig soos God's Window, Graskop Gorge, Pelgrimsrus."
"The place is a stress reliever we enjoyed every moment. It's perfect for visiting other places like God's window. That is so amazing. Thank you so much."
"Town needs some upgrading seeing as it is a popular tourist destination."
"Die paaie self is nie in die beste toestand nie, maar verder is daar niks om oor te kla nie. Sal beslis ons gou weer sien."
"Die Hoedspruit-area is pragtig. Paaie deur Mpumalanga is net in 'n uiterse swak toestand, so mens moet baie versigtig ry en vooraf uitvind wat is veilige roetes a.g.v. geweld in sekere areas. Limpopo se paaie rondom Hoedspruit is heelwat beter. Oulike restaurante in Hoedspruit."
"Van die watervalle se ingangsfooie is belaglik as jy vat hoe vuil die toilette is en dat daar amper nooit water was nie."
"Dit is lekker sentraal geleë tussen plekke wat mens deur die dag kan besoek en daar is baie waarmee jy jou kan besig hou."
"Pragtige natuurskoon. Baie min selfoonopvangs. Die dorp het net 'n Spar met beperkte voorraad."
"We visited all the tourist attractions with family that was out from the UK."
"Die dorpie is altyd lekker om te besoek. Daar is nie veel verandering oor die jare nie."