Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1697 reviews.
"Nice place, overall I love Sabie. Just were not too many people. Otherwise ok."
"Diro het bietjie erg verval. Die Van Heerden Apteek was ongelooflike hulpvaardig met ons kleinseun wat siek geword het. Die staf was wonderlik en so so vriendelik. Baie dankie."
Pilgrim's Rest, Kruger To Canyons
Mona Cottage"Die dorpie is goed onderhou en baie rustig. Die dorpie se toerisme trek baie swaar en het nog nie herstel na Covid nie. Alhoewel ons die rustigheid baie geniet het, hoop ek dat mense weer die dorp sal besoek. Die mense is hartlik en minsaam, dis so veilig as wat dit kan wees in Suid Afrika en die water in die dorpskrane is skoon fonteinwater."
"Die hele area is pragtig, dit moet net in ag geneem word dat die naaste winkels 'n entjie weg is."
"Slaggate, maar dit is seker oral 'n probleem. Kon nie eers by die een waterval uitkom nie, glo nie eers 'n 4x4 sou dit kon maak nie."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger To Canyons
Hazyhaven Guest House"Twee behoorlike inkopiesentrums en baie naby aan Krugerwildtuin met veilige roete na Phabenihek."
"Loadshedding was really a nuisance and there is a lack of options when it comes to restaurants. But in general it is a friendly town."
"Being a traveler in and around Graskop since childhood, many things have changed and no attention is given to the town and its attractions."
"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."