Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.5 out of 5 based on 2114 reviews.
"Met al die oorsese gaste raak Sabie bietjie duur en baie besig vir ons local SA burgers. Jy moet nou vir alles ingang betaal: Mac Mac Falls, Mac Mac Pools, God's Window, etc."
"There ain't much going on at night. Might want to keep in mind that younger people also do visit this area. "
"Nice town with friendly people. Nice shops and a lot to do and see in the area. "
"Graskop kan nog bietjie werk aan vriendelikheid, veral by winkelsentrums. In Sabie voel mens nog baie meer op jou gemak as in Graskop, maar Graskop se pannekoeke bly die beste!"
"Die restaurant wat ons besoek het was netjies maar die kos gemeet teenoor die prys is net nie binne perke nie. Sekerlik gemik op die oorsese mark."
"Small place, most restaurants closed after six. Good starting place for the Panorama route."
"It is one of the most beautiful and peaceful places anyone could ever visit. Perfect for a weekend getaway."
"Graskop is centrally located close to all the interesting holiday destinations, eg. - Gods window, Burke's Potholes and all, it's a really quiet, safe place to be, and the food is nice."
"Dit is 'n klein, maar interessante dorpie. Met al die besienswaardighede in die omtrek is dit baie sentraal geleë en jy hoef jouself nie dood te ry om alles te sien nie. Dit was heel aangenaam. Die mense van die dorpie is baie beleefd en behulpsaam."
"Dit het my en my man bygeval hoe skoon Graskop en Sabie was. Die inwoners van die 2 dorpe het beslis trots in hulle beeld aan die besoekers."
"Die grondpad op pad na die Boabab en Jessica die Seekoei was baie sleg. Het so gekonsentreer op die pad dat ek vir Jessica skoon mis gery het. "
"Heerlike, rustige dorp met baie mooi watervalle om te sien. Natuurskoon is pragtig!"