Verified Reviews
Kuilsrivier
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kuilsrivier
Rated 4.3 out of 5 based on 35 reviews.
"Kuilsrivier het vir ons voorgekom soos 'n residensiële area eerder as 'n groot toeriste aantrekking soos Houtbaai byvoorbeeld. Dis baie rustig daar en ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie. "
"Dis lekker sentraal, rustig en naby aan al die plekke wat op ons besoeklys was. "
"Ons kan glad nie kla oor die area nie, dit was bitter lekker stil en sal weer daar bespreek. Kuilsrivier is 'n baie mooi plek en die area waar ons tuis gegaan was bitter lekker, ons het dit geniet."
"Dit is 'n lekker rustige omgewing en slegs 'n paar minute van die lughawe en Waterfront. Sal beslis weer daar bly."
"Sekerlik nie die mees natuurskoonste area van die Kaap om vakansie te hou nie!"
"Goeie omgewing vir verblyf as u enige plek in die Kaap moet wees vir besigheid en vakansie. "
"Dit is beslis 'n rustige en veilige area. Daar is lekker eetplekke en winkelsentrums naby. Baie om te doen."
"Close enough for a trip to the beach, great for walks in a somewhat quiet suburb with access to stores and fast food restaurants."
"Kuilsrivier is 'n aangename gedeelte van die Kaap - 'n perfekte bestemming vanwaar jy die Kaap kan verken. Die winkelsentrums in die nabyheid bied alles wat jy nodig het, wat dit baie gerieflik maak. "
"Kuilsriver is very tranquil and the perfect suburb to get away from the hussle and bussle of the city life."
"We were very impressed as we stayed in this area for the first time. Nice shops as well as the spa that we went to for our Christmas lunch roasts. They where very helpful and we got everything we wanted."