Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Ek dink daar moet so klein bietjie meer dinge vir die klein kinders en tieners wees om te doen maar andersins is dit 'n baie lekker vakansieplek."
"Margate het ongelukkig agteruit gegaan en paaie is in 'n swak toestand a.g.v. slaggate. Kan ook nie die hoofstrand by Margate aanbeveel nie. Besoek liewer ander strande soos Ramsgate, Uvongo of Marina tydens jou verblyf."
"We always book at Port Edward, the beach, shopping centre and the casino are all close by."
"Can't wait for my next vacation, this time it will be longer, I dragged my daughter kicking and screaming, she didn't want to leave the place!"
"Heerlike verskeindenheid van restaurante en die huis is naby uitstekende koswinkels. Dorp was opvallend-netjies en goed versorg - baie verblydend."
"Uvongo is a small but very beautiful place that anyone can enjoy with family, friends or colleagues."
"Bootvaart op die meer, uitstappies na die Oos en Wesoewers van die meer en Cape Vidal (om te snorkel) word aanbeveel!"
"Daar is 'n dramatiese agteruitgang van Margate. Die strandervaring asook die besigheidsomgewing. Na sononder is die hele Margate 'n "no go zone". Nie veilig nie en ook nie aangenaam nie."