Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Giant's View Village"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."
"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."
"A quiet village close to Durban, great beaches and fishing, and for scuba divers the gateway to Aliwal Shoal - rated one of the top 10 dive sites in the world."
"Ballito was nog altyd ons gunsteling-vakansiebestemming. Daar is nie 'n beter plek vir 'n seevakansie nie."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Myrlou Cottage"Ongelukkig het Midlands ook maar swaargekry onder Covid 19 en baie van die plekkies het toegemaak. 'n Groot jammerte dat Nottingham Road nie meer so aantreklik is nie. Die junction is toe wat altyd 'n baie lekker restaurant gehad het. Groot verlies vir Nottingham Road."
"Lots of activities for the whole family. Perfect holiday destination!"
"Die mense is so vriendelik en Durban self is so skoon! Ushaka Marine World was die heel beste van ons trippie. Was so lekker om te supertube ─ almal was so beleefd en een groot familie. Ek sal beslis weer Durban toe en in Umhlanga bly, net nie by Shelbourne Lodge nie!"
"Pragtige strand. Baie om te doen vir die kinders asook vir volwassenes."
"Toegang to die strand is slegs moontlik deur die reservaat teen R30.00 per persoon per dag. Alhoevwel dit baie mooi is, raak dit ietwat duur wanneer mens in 'n groot groep gaan en elke dag strand to wil gaan. Die fasiliteite by Ezemvelo KZN is nie in baie goeie kondisie in terme van instandhouding op 'n daaglikse basis nie."
"Perfekte plek om te rus en vir die wat hou van visvang is dit 'n ideale plek."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Ascot Bush Lodge"Ons het net oornag. Die roete met GPS het ons deur die industriële gebied geneem wat ons onveilig laat voel het, dit was ook vuil met 'n baie slegte reuk."
"There are beautiful spots to vacation in Margate, especially in Ramsgate and Uvongo. We felt safe and enjoyed our stay in this pleasant little town. Excellent eateries such as the Waffle House and the Highland Fryer."
"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
"Die strand is baie stil en sentraal geleë, die winkel op die strand was toe wat nie ideaal was nie, dalk oor ons buiteseisoen daar was."
"I enjoy the places between Port Shepstone and port Edward. Marina beach is lovely and if you want a quiet beach then Palm beach is the one."