Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Amanzimtoti is vir ons so sentraal geleë en naby alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is vir my 'n ideale suidkus vakansiebestemming wat baie bied vir binnelandse toeriste sonder om nog verder suid te gaan."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Khaya Inyoni"Die enigste probleem met Pietermaritzburg op hierdie stadium is dat daar baie gereelde protesaksies is en dit maak dit bietjie ingewikkeld as jy daarheen of daardeur moet reis."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Griet se Plek"We stay in the self-catering units annually and love it."
"Regte plek as jy wil eet en drink. Maar nie veel om te doen nie. Ons het na ander dorpies gery waar daar beter swemstrande was en meer opsies van winkels."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Ingwenya Lodge"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
"This is the ideal spot for adventure seeking guests. Shark cage diving, surfing, snorkelling, diving , deep sea fishing and much more."
"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
"The estate is beautiful and has all the amenities you would need. The beach is not a swimming beach, but Ballito, 5 minutes away has several beaches to choose from."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Knoxgore Garden Cottage"Baie lekker, alles wat mens soek is so bymekaar. Ons vakansie was baie lekker daar by St Michaels on Sea."
"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "
"Die mense van Scottburgh is super gasvry en vriendelik. Sal sommer JHB opgee en soontoe trek."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
"Alhoewel ons oor Paasnaweek die area besoek het, was ons baie verbaas dat Warner Beach baie stil en rustig was en nie volgepak met vakansiegangers en baie verkeer nie. Sal weer daar aandoen."