Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Daar is niks vir jonger kinders om te doen, jy moet Wild Coast Sun toe ry om iets te kan doen."
"Ek het nog altyd van Ramsgate gehou, maar in Desember was die aaklig. Dit was 'n vertrapping en om nie eers te se hoe die strate gelyk het van die dronk mense wat op die sypaadjies gelê het nie. Dit was 'n ramp na oujaarsaand. "
"Winkelsentrums en paaie baie besig oor die feestydperk, maar altyd lekker by die see."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Gough Heights 6"Die strand en omgewing was vreeslik bemors met vullis en glasstukke na die nuwe jaar vieringe en het definitiewe gevaar ingehou om te besoek."
"Die swemstrand is binne loopafstand van die winkel, maar die sekuriteit personeel het ons afgeraai om in die straat te stap en gesê dit is nie veilig nie. Ons kon wel strandlangs daar uitkom. Daar is egter geen winkel of kafee nie."
"Scottburgh is 'n fantastiese bestemming. Die dorp en die strand is great. As mens van rustig hou, kan die strand bietjie besig wees oor Kersfees. Enige ander tyd is absoluut perfek!"
"Desember word die strand oorlaai met mense wat in die parkeerareas braai en drink en die polisie doen niks nie."
"More info to be supplied for tourist attractions, more tourist shops perhaps, did have a problem with waiting for food at restaurants. "
"My enigste klagte is die water wat partykeer baie min en sommige oggende het ons glad nie lopende water gehad nie."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Komorebi"Nice and quiet beach but the water is not good for swimming."
"Clean. Private. Sophisticated. Laid back. Beautiful, absolutely beautiful. Friendly. Gorgeous. Safe. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Shonalanga Lodge"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"
"Southbroom is 'n fantastiese area om in vakansie te hou dit is baie rustig en die strande is heerlik. "
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Sunset Cove 2"Baie lekker area om in te bly, dit is stapafstand na winkels en strande."