Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Moenie die eerste dag van nuwe jaar daar wees nie. Die strate is vol taxis en jy kan skaars ry."
"Munisipaliteit was vinnig om die strande skoon te hou na nuwejaarsdag vieringe. Het veilig gevoel en alles was binne loopafstand."
"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Sea La Vie - 12 The Bridge"Ek is net hoogs bekommerd oor die riete wat die meer oorvat. Daar gaan drasties iets daaraan gedoen moet word en dan wat ongewoon was, was dat daar taxi's deur die straat gery het en baie geraas het. "
"Ons het spesifiek verblyf in daardie area gesoek, weens ons belangstelling in perde."
"Dit is een van die lekkerste strande waar ek nog gekuier het. Als is daar."
"Nie baie om te doen in Umdloti nie. Meeste restaurante maak eers 12 uur die middag oop. So dink daar's 2 plekke vir ontbyt. As jy visvang, is dit nie die plek nie. Jy mag tussen 9 uur en 16:00 glad nie op die Umdloti strand vang nie. Maar Umhlanga is nie te vêr ry nie. Daar is 1 Kwik Spar wat baie beperk is. "
"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."
"Baie gerieflik geleë en mooi skoon dorpie. Sal weer terug gaan."
"Umdloti is een van die lekkerste strande waarby ek al was. Als is netjies en so sentraal, dit voel behoorlik of mens op vakansie is as jy in Umdloti bly. Ek sal net se dat daar beter beheer moet wees op vakansiedae vir mense wat nie in Umdloti vakansie hou nie. Ek meen die mense van buite kom in en los die strande in 'n gemors, maar ek kan krediet gee aan Umdloti se skoonmakers dat die strande die volgende oggend weer mooi skoon was."
Selection Beach, KwaZulu-Natal
Carpe Diem"Pragtige, skoon strande. Die getypoel is heerlik, veral met laag gety."
"Ons het netjiese verblyf gekry met ons besoek wat waarde vir geld is en besoek die dorpie weer Des 2019, klaar bespreek."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Turtle Bay Lodge"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Bermuda 306"Sou daarvan gehou het as hul strand in oggende skoonmaak van vorige dag se vullis, sigaretstompies ens. Ongelukkig is daar morsjorse."
"Uvongo is beautiful. Owners of holiday units need to personally ensure that their units are in a condition worth the money they charge."