Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Pragtige dorpie met genoeg om te doen by plekke rondom die dorp. Sentrale dorpie om in te bly en dan verder rond te ry."
"Ek hou van die feit dat dit 'n klein dorpie is, maar naby die stad as mens afleiding wil hê. Meeste plekke het ongelooflike mooi see-uitsigte en is naby die strand. Meeste komplekse is egter verouderd en het make-overs nodig. Parkering is 'n probleem, maar meeste plekke is binne loopafstand."
"Dit lyk nie of die Munisipaliteit moeite doen om die dorp skoon en in stand te hou nie."
"Ons gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus. Ongelukkig is die paaie net vol slaggate."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
No 8 Cosmoledo"Dit was altyd 'n lekker strand gewees, maar raak nou te besig."
"Beeldskone skoon strand, nie oor bevolk met vakansie gangers nie. Een van KZN se mooiste strande!"
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 17"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."
"Die dorp self is nie regtig vir ons nie en daar is nie veel om te doen nie, maar daar is darem baie plekkies rondom dit."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Villa Mia 15"Oor langnaweek, baie besig, gewilde strande baie vol, vol mense, maar gaan na Capevidal toe. Winkels in hoofstraat baie duur maar daar's 'n plek Banana Box wat alles verkoop en sy pryse is goed, vriendelik veilig en aangenaam."
"Uvongo has everything to offer, places that I visited was kept very clean and user friendly. "
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Markon Marine 7"Very clean beach and friendly people I met. Maybe it was because of the bike festival but it was cool. Will visit again but a different self-catering space, that has value for money."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Invicta Country Lodge"Lovely places such as Rawdons Hotel (tasty craft beers), The Ugly Duckling (stunning hand-crafted items ranging from décor to furniture), and I would highly recommend the Swissland Cheese Farm on a Sunday, where there is live music, and plenty of people to mingle with whilst having a picnic."