Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Palm Beach self is ook fantasties en ons was gereeld alleen op die strand. Al was dit langnaweek. Dit is naby aan alles anders, maar mens voel nog steeds weg van al die ander besige plekke. Die mense is ook baie vriendelik."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Ipanema 2"Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel. "
"Baie geskiedenis in Vryheid en om Vryheid. Ons was na Bloedrivier en Utrecht, asook Dundee om na al die museums en slagvelde te gaan kyk in die area. "
"Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!"
"Die winkels kort definitief aandag. Ons het glad nie veilig gevoel om inkopies te doen nie."
"Fantastiese strand vir kids om in klein branders te speel en vir vissies tussen die rotse te soek. Ook heelwat skulpies wat opgetel kan word."
Simbithi Eco Estate, KwaZulu-Natal
Sabuti HL135"Is vir my baie meer waarde vol as Pinnicale Point in Mosselbaai."
"Heerlike stil plek as jy nie van baie mense en bedrywighede hou nie. Die restaurant in Blythedale Beach het die heerlikste kos."