Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Aladdin's Chameleon Overnight Accommodation"Baie om te doen en te sien, sal moet 'n paar dae meer kom spandeer"
"It's a great environment for a weekend away to recover and get out of your usual routine for a change. Especially for guys that come from JHB or PTA who want to take some time out and relax."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
A Nutty Lane Self-catering Cottages"The surrounding area of the midlands is serene and peaceful and has a lot of amenities for kids. Even a day trip is great. There are a lot of activities that one can engage in. "
"Uvongo is 'n heerlike bestemming en ek en my kinders sal beslis weer soontoe gaan. Die paaie in Uvongo en Margate self is egter nie in 'n wonderlike toestand en ek raai mense aan om baie versigtig daar te ry aangesien 'n voertuig se bande lelike skade kan opdoen met die gate in die pad."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Bridge Apartment 25"Ons was 14 jaar gelede laas hier, en was beïndruk met verbeteringe en ontwikkeling in die omgewing wat nie die unieke karakter daarvan verander het nie. Dit is waarlik 'n rusplek met aktiwiteite vir die hele gesin!"
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Ipanema 3"St Michael's-on-Sea is 'n pragtige strand wat nie so toeloop van mense het nie. Met ander woorde jy kan 'n rustige dag op die strand geniet sonder om vertrap te word. Dit is ook baie sentraal geleë en naby aan alles wat nodig is. 'n Juweel aan die Natalse Suidkus!"
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
African-Dreamz Guest House"Pragtige plek, ryk dierelewe. Sal graag weer wil gaan."
"Dit is baie ideal geleë tussen Ballito en Umhlanga en baie rustig en stil. Vir 'n goeie rus en heerlike breek is dit beslis die regte bestemming."
"Very conveniently situated. Florida Road's nightlife is busy and very noisy and as sound travels it was very noisy until early hours of the morning. "
"Die winkels en garage is net ver. So, sal aanbeveel dat jy jou goed saamvat. Dis 'n stil strand met baie rotse, maar dit pla my nie. Ek geniet dit om te hoor hoe naby jy aan strand is en elke brander kan hoor breek. "
"Will definitely return to Silver Tides and highly recommend staying there."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Pyramids Motel"Gewoonlik maar baie koud hier in die winter, en die wind kan lastig raak. Dis egter 'n ideale plek om oor te slaap as mens tussen Pta/Jhb en Natal se kus reis. "