Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
"I adore this area. So many thing to do for adults and kids. Aqua parks, nature reserves, play parks, game drives, coffee and banana farms, great places to eat, etc."
"Ek sal dit as regtig 'n wegspringplek vir enige persoon aanbeveel wat by die Suidkus wil vakansie gaan hou - diepseehengel; plesierritte op die see, alles is by die strand - dan ook die inkopiesentrums - alles en nog meer."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Oppi Rotse"Ons geniet St Lucia baie, die natuur is pragtig en so ook is dit skoon en netjies, dankie."
"Melville is 'n klein plekkie langs die Suidkus van Natal, met pragtige natuurskoon. Hier kan jy wegbreek en vergeet van die stad se gejaag. Die strand was ook lieflik en baie skoon. Wees versigtig die strand is afgeleë en buite seisoen is dit redelik stil. "
"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."
"Baie lekker strand en "tidal pool". Kan dalk meer lewensredders te sien kry."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
San Miguel on St Michaels Beach"They need to 'sweep' the beach. After the storms recently there are a lot of twigs and branches on the beach. We missed the giant slide that is usually up during school holidays. Love C-Bali restaurant - so nice to sit on the deck and see the sea and the food is really good as are their cocktails esp their R&R's."
"Ek was ook beïndruk met die omgewing se inligtingbrosjure oor wat waar is en wat om te besoek, en is redelik oral beskikbaar. Dit het ons veblyf en kuier soveel lekkerder gemaak."
"Baie rustige kusdorp, definitief 'n plus vir hengel van die rotse af. Ideaal vir mense wat lief is vir stap en die natuur. "
"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "